wou net dankie sê vir die vinnige diens en die mooi slippers.
Hello daar, jammer vir die laat boodskap maar wou net dankie sê vir die vinnige diens en die mooi slippers. My ma is mal oor haar paartjie. Sulke goeie kwaliteit en kan nie wag om vir myself ook n paar te bestel nie.
Lekker aand verder.
Groete
Kaylene
Baie dankie – ons het die pantoffels vrydag ontvang.
Hi Zandri,
Baie dankie – ons het die pantoffels vrydag ontvang.
Dit is lieflik! Baie dankie!
Groete,
Anneri
Ek wil net baie dankie se vir julle briljante en vinnige diens.
Middag
Ek wil net baie dankie se vir julle briljante en vinnige diens. Dis ongelooflik lekker om sulke goeie diens te ontvang..
Ri-mari
Ek die slippers vandag gekry dit is uitstekende kwaliteit baie baie dankie
Ek die slippers vandag gekry dit is uitstekende kwaliteit baie baie dankie. My man is mal daaroor dink as hy kon het hy daarmee gaan werk ook.
Lerika
Wil net laat weet dat ek vanoggend my Sleepy Sheepy Slippers gekry het.
Hallo
Wil net laat weet dat ek vanoggend my Sleepy Sheepy Slippers gekry het. Die timing is perfek want dit is ‘n yskoue dag in Bloemfontein!
Ek gaan hulle eers weer in September uittrek.
Baie dankie vir julle goeie diens.
Groete
RONEL
Ek het my pantoffels ontvang. Hulle is sooo mooi!
Goeiemiddag Zandri,
Ek het my pantoffels ontvang. Hulle is sooo mooi!
Baie dankie
Groete
Irma
Julle het AL my verwagtinge oortref
Hi Zandri
Julle het AL my verwagtinge oortref!!!!!
Baie dankie vir julle ongelooflike flink diens. Die pantoffels is beautiful. Nou kan daar lekkergoed binne in elkeen kom en dan is dit oppad Australië toe. Weereens BAIE DANKIE.
Groete
Marieta
Ek het nou net my pakkie ontvang! Wow! BAIE dankie
Ek het nou net my pakkie ontvang! Wow! BAIE dankie! Die pantoffels is stunning en uitstekende, vinnige diens Ek sal julle enige dag aanbeveel! Weereens dankie! 😄
Dominique
Baie dankie vir julle puik diens
Baie dankie. Baie dankie vir julle puik diens ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.
Christel
baie dankie vir my pakkie.
Zandri , baie dankie vir my pakkie. Het ontvang en hulle is beautiful!! Sal definitief weer by jou bestel. Lekker dag,
Hanlie
Slippers received and they’re fabulous!!
Hi Zandri! Slippers received and they’re fabulous!! Thank you very much for your great service and product!!