Sheepskin Slippers

Our slippers are made from genuine South African
Merino sheepskin that are tanned with care to ensure
soft strong pliable skins. The wool is combed to make
sure the wool is soft and fluffy.

Care of slippers
Slippers can be washed in luke warm water with a
mild detergent or . Tease the wool to regain a fluffy texture. NB Machine wash is not recommended.

Skaapvel pantoffels

Ons skaapvel pantoffels word gemaak van egte Suid
Afrikaanse Merino skaapvelle. Velle word met sorg
gelooi om ‘n sagte en sterk vel te verseker. Wol word
gekam om die wol sag en donserig te kry.

Sorg van pantoffels.

Die pantoffels kan met die hand gewas word in lou
warm water. Pluis die wol om weer donserig te kry. NB Was met ‘n masjien word nie aanbeveel nie

Cart
  • No products in the cart.